Resepte deel

Schweizer-Reneke.co.za se webwerf het n spesiale resepte deel gaan gerus na ons deel by schweizer-reneke.co.za/resepte

Daar is reeds n paar goeie resepte geplaas wat u gerus kan beproef en kommentaar gaan los.

Posted by Danie Goosen at 13 May, 2020 11:51 AMCategory: Resepte
Tags: Resepte deel

Swartsmeer of Dankie sê

Hierdie deel is hier om mense wat jou te nakom se name te kan noem, onthou almal in die dorp lees hierdie deel, so jy sal moet bewyse gee indien jy iemand wil swart smeer, jy maak jouself skuldig aan naamskendig indien jy nie bewyse het en iemand te nakom.

Maar hierdie deel is ook om ander wat moeite doen Dankie voor te sê. Daar is baie wat 'n extra myl loop om iemand te help. Kom ons gee daai mense ook erkenning en mekaar bemoediging dat elkeen weet ander sien raak wat daai mense vir ons doen.

Posted by Danie Goosen at 15 Apr, 2020 8:36 AMCategory: Swartsmeer of Dankie sê
Tags: Swartsmeer of Dankie sê top

Misdaad

Hierdie is hier gemaak, om mens in te lig indien iets vreemd opgemerk word of misdaad wat gepleeg is die dorp te laat weet sodat ander gewaarsku kan word, maar dis nie die SAPS nie, so dis heel eerste jou plig om dit aan die SAPS te raporteer. SAPS het toegang soos almal in die dorp om hier ook te kan sien wat gebeur. So moet julle nie skuldig maak aan iets wat nie gebeur hier te plaas en dan dink SAPS gaan dit ligtelik opneem. Jy aanvaar die Terme en kondisies so jy is verantwoordelik vir wat hier jy hier plaas. Maak seker van jou feite.

Posted by Danie Goosen at 15 Apr, 2020 8:31 AMCategory: Misdaad opmerkings
Tags: Misdaad in en om Schweizer en omgewing top

Skool gebeure en saam gesels oor schweizer skool

Gesels saam oor die skool en al die gebeure in Schweizer skool

Posted by Danie Goosen at 14 Apr, 2020 7:33 PMCategory: Skool
Tags: top

Werk soek of advertensie

Enige werk of poste beskikbaar mag hier genoem word, plaas n boodskap en almal mag lees.

Posted by Danie Goosen at 14 Apr, 2020 7:31 PMCategory: Werk
Tags: werk in noordwes, werk beskikbaar top

HomeOlder Posts »