Welkom by Schweizer kletskamer

Schweizer Kletskamer is n maklikke, maar tog n lekker magtige kletskamer vir Schweizer en die gemeenskap.Dit gee die dorp toegang na n maklikke manier om saam te gesels, resepte en raad te deel, werk te soek of sammer net oor algemene dingetjies te gesels. Enige iemand kan binne minute n geselsie begin, en raad vraof ontvang. Daar is n hele verskeidenheid katagoriee geskep maar soos die kletskamer ontwikkel kan daar meer katagoriee geskep word.


Die dorp kan die tot voordeel van almal gebruik want inligting kan aan almal binne minute gedeel word, terwyl Whatsapp net n sekere hoeveelheid mense op n  slag kan bereik. Elke katagorie kan antwoorde geplaas word wat mens na die tyd kan gaan naslaan lank na die tyd

Enige navrae kan aan ons gerig word en voel vrymoedig om te vra of lekker saam te gesels.

New Generation Computers

Posted by Danie Goosen at 14 Apr, 2020 7:10 PMCategory: Algemeen
Tags: Klets saam in Schweizer, Kletskamet, Blog in Schweizer

Home