Misdaad

Hierdie is hier gemaak, om mens in te lig indien iets vreemd opgemerk word of misdaad wat gepleeg is die dorp te laat weet sodat ander gewaarsku kan word, maar dis nie die SAPS nie, so dis heel eerste jou plig om dit aan die SAPS te raporteer. SAPS het toegang soos almal in die dorp om hier ook te kan sien wat gebeur. So moet julle nie skuldig maak aan iets wat nie gebeur hier te plaas en dan dink SAPS gaan dit ligtelik opneem. Jy aanvaar die Terme en kondisies so jy is verantwoordelik vir wat hier jy hier plaas. Maak seker van jou feite.

Posted by Danie Goosen at 15 Apr, 2020 8:31 AMCategory: Misdaad opmerkings
Tags: Misdaad in en om Schweizer en omgewing

Home