Frats ongeluk in Schweizer

Apr 17, 2020

Hiermee wil ons die volgende hartseer nuus met Schweizer gemeenskap deel: 

Dat 1 van ons opkommende en steunpilare (Hannes Fouche) in n tragies vragmotor frats ongeluk oorlede is. Volgens bronne het hy aan die vragmotor se brieke gewerk, waar die vragmotor op hom geval het. Hiermee wil ons as gemeenskap ook sterkte aan sy familie toe  wens.

Betroubare Nuus

Apr 13, 2020

Nuus wat uit betroubare bronne kom. Personne wat dit plaas het reeds seker gemaak en op gevolg. Laat weet indie u nog nuus het. Of indien u met vertrou nuus wil plaas. 

Kontak Danie Goosen of Esme Venter deur slegs op ons name te kliek en n epos te stuur.

About

Apr 13, 2020

Schweizer Dorp en omgewing mees opgedateerde en betroubaarste nuus, U kan ons van nuwe nuus op hoogte hou...