Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
 
 
 
 
01  
02  
04  
05  
06  
07  
08  
11  
12  
13  
14  
15  
16  
17  
18  
19  
20  
21  
22  
23  
24  
25  
27  
28  
29  
30  
31  
Inligting

Hierdie is om n maklike manier in die dorp te skep, en om te Dagboek wat moet gebeur, by kerke sowel as skole. En dat als ingepas kan word sonder om als op dieselfde dag te hou.  Hou mekaar in gedagte en beplan vooruit. Kontak ons by New Generation Computers (admin@ngc2.co.za) of 0731688194. Sal aan kerke en skole n administrateur wagwoord gee om direk op die dagboek julle gebeure te plaas of stuur dit vir ons en sodra ons dit ontvang plaas ons die gebeure.


Het ook n gratis Nuusblad vir die dorp om Nuus met die gemeenskap te deel, wat met ons Schweizer gemeenskap te doen het. Sport ook welkom. So is daar ook n kletskamer wat almal nutig kan gebruik.

So ook n Besigheid gids wat telefoon nommers (skole en kerke se inligting gratis lys) en jou besigheid adverteer om die koste van die blad te help betaal. Kom ondersteun ons en lys jou besigheid.  Dit help tog ons almal en dit sal n maklikke manier wees van om op hoogte te hou wat en waar gebeur, sodat die dorp ook ondersteun kan word.

Dankie

Danie Goosen

0731688194

goosend@ngc2.co.za

Letwel 

*  - Datums is soos huidige datums geboek is.

# -  Datums wat na lockdown geskuif is om mekaar in ag te neem en als weer reg te kry.


Latest Events


Bullets Boeremark
10 Jul 2021  10 Jul 2021

Bullets Boeremark
05 Jun 2021  05 Jun 2021

Klipkerk Basaar
24 Sep 2021

Die huisie mark
18 Dec 2021  18 Dec 2021

Die Huisi Mark
04 Dec 2021  04 Dec 2021

Problems? Let Us Know